1 reviews | Active since Member
Swakste dating website wat ek ooit teegekom het. Ek sit met die bewys van n maandelikse subskrupsie wat betaal is, en ek het al n paar keer vd subskrupsie gebruik om met lede te gesels. Nou skielk word my subskrupsie geblok met n verskoning dat ek nie n lid is nie