1 reviews | Active since Member
Ek wil net vir Francois Keller van KW North Polokwane NAME!!! Hierdie man het ons geweldig gehelp en sy diens is absoluut PUIK!!!! Binne 'n Kwessie van 'n maand (indien nie minder nie) het hy Ons Huis verkoop en ons gehelp om ons Plot/Plaas te koop!! Hy het aangehou sonder Stop en ons heeltyd op hoogte gehou. Ek sal enige iemand aanbeveel om deur hom te koop. Eerlike en baie profesionele diens! Ek graag met sy nommer indien enige iemand van sy diens gebruik wil maak!