1 reviews | Active since Member
Die nuwe hoof wat by dr Havinga werk is on profesioneel hy weet nie hoe om kliente te behandel of ouers ordentlik te hanteer nie. Hy luister niks wat n ouer te se het oor hul kinders of die juf nie. Hy skree op n mens en dreig ouers wat kinders in die skool het. Sodra jy in sy kantoor kom om met hom te gesels oor n juf het hy klaar n houding asof hy net die een is die son sak as hy gaan sit. Hy moet verder gaan leer hoe om n hoof te wees. SWAK diens van onderwysers en die HOOF.