1 reviews | Active since Member
Goeie dag
Dankie vir die inligting vanaf Lalela.
Ek stem nie saam met die antwoord nie. Dit is maklik om nou te së hoe die produk gebruik moet word. N Mens koop n produk vanaf die rak of aanlyn. GEEN spesifieke spesifikasies word uitgegee nie. Dit is nie moontlik dat n battery net 2 maande hou en dan kom die vervaardiger terug met so n antwoord nie! Hulle (Lalela) kan dan die battery aftrek vanaf die prys waarvoor die produk aangekoop was en die res terugbetaal asb. Daardie inverter is nie eers 2 maande gebruik nie. Dit was gebruik soos per die aanwysings wat wel beskikbaar was tesame met die inverteer. Dit is nie Leroy Merlin se verantwoordelikheid nie, dit is die vervaardiger se verantwoordelikheid.
Indien Lalela nie gaan uitbetaal nie sal die saak verder gevat word.
Ek hoor graag van julle.
Groete
Marietjie Oosthuizen
From: Kobus Jacobs <kobus@oosthuizenbrokers.co.za> Sent: Wednesday, June 21, 2023 2:44 PM To: marietjieo@oosthuizenbrokers.co.za Subject: FW: COMPLAINT TO MEDIA: Leroy Merlin, Lalela ORDER #000212929
FYI
From: Beeld Tot U Diens <totudiens@beeld.com> Sent: Wednesday, June 21, 2023 1:02 PM To: 'kobus@oosthuizenbrokers.co.za' <kobus@oosthuizenbrokers.co.za> Subject: FW: COMPLAINT TO MEDIA: Leroy Merlin, Lalela ORDER #000212929
Goeie middag, sien asb onder van Lalela. Ek het nog nie van Leroy Merlin gehoor nie.
Groete!
Karla Janse van Vuuren Editor: Beeld Tot u Diens (consumer forum) Editor: Beeld Veilings (auctions pages)
From: support@lalelaretail.co.za <support@lalelaretail.co.za> Sent: Tuesday, 20 June 2023 2:35 PM To: Karla Janse van Vuuren <Karla.jvanVuuren@media24.com> Cc: contact@leroymerlin.co.za Subject: RE: COMPLAINT TO MEDIA: Leroy Merlin, Lalela ORDER #000212929
Hi Karla , Thank you for reaching out to us. The main issue we have is customers understanding of lead acid batteries and cycles. There are numerous articles on this on IT WEB that will be beneficial to understand. We are committed to assisting customers. We cannot comment on what was said at the point of sale and Leroy Merlin and best placed to respond on this. • Loadshedding experienced in the last year equates to 120 days of load shedding. This is three times the load shedding of 2021 and 20 times that of 5 years ago. • The lead acid battery is designed for standby capacity of 150 cycles. Eskom’s load shedding schedules of propose daily blackouts are in a range of up to 4 hours for a few days a week. • This daily load shedding condition represents a cyclic (recurring) application for batteries that are meant for application as a standby. Therefore, early capacity loss of your battery can be expected, leading to earlier battery replacement as you go through the number of cycles of a battery sooner than expected. • Lead acid batteries are designed for occasional (infrequent) load shedding, at stage 1-3. The average life span of these batteries is 2 to 3 years which has been experienced by the battery manufacturers over the past 15+ years. The current load shedding schedules have resulted in reduced run time on the batteries. The advent of stage 4-6 has significantly reduced this indicative lifespan of the battery. • A battery in normal conditions needs to be overcharged in a range of 5 to 10 percent, an inverter application requires around 72 hours to reach this stage after a deep discharge; therefore, under current Eskom Load Shedding conditions with daily discharge if the battery bank is exposed to deep discharges the battery bank will not be fully recharged when the next load shedding occurs the next day and so on. This leads to a fast capacity loss due to insufficient recharge and plate crystallization which will damage the battery permanently. • It is therefore recommended for customer to upgrade to Lithium batteries which have a 2000 cycle lifespan. • Warranty does not cover fair wear and tear of the batteries. We therefore recommend that users move to lithium which we have been offering to customers. In addition the time the unit will last is dependent on the items that are loaded on to it. Regards, Treven Chetty Support 0792381682 support@lalelaretail.co.za www.lalelaretail.co.za
From: Karla Janse van Vuuren <Karla.jvanVuuren@media24.com> Sent: Thursday, June 15, 2023 9:12 AM To: 'support@lalelaretail.co.za' <support@lalelaretail.co.za> Cc: contact@leroymerlin.co.za Subject: RE: COMPLAINT TO MEDIA: Leroy Merlin, Lalela ORDER #000212929 HI Treven, thanks for the feedback! Kind regards Karla Janse van Vuuren Editor: Beeld Tot u Diens (consumer forum) Editor: Beeld Veilings (auctions pages) From: support@lalelaretail.co.za <support@lalelaretail.co.za> Sent: Thursday, 15 June 2023 9:06 AM To: Karla Janse van Vuuren <Karla.jvanVuuren@media24.com> Cc: contact@leroymerlin.co.za Subject: RE: COMPLAINT TO MEDIA: Leroy Merlin, Lalela ORDER #000212929 Hi Karla , We are getting a legal opinion and will respond on Monday. Regards, Treven Chetty Support 0792381682 support@lalelaretail.co.za www.lalelaretail.co.za
From: Karla Janse van Vuuren <Karla.jvanVuuren@media24.com> Sent: Wednesday, June 14, 2023 3:19 PM To: 'contact@leroymerlin.co.za' <contact@leroymerlin.co.za> Cc: 'support@lalelaretail.co.za' <support@lalelaretail.co.za> Subject: FW: COMPLAINT TO MEDIA: Leroy Merlin, Lalela ORDER #000212929 Good day, I’ve not received any feedback on this. Do you have any comment before I publish? Kind regards Karla Janse van Vuuren Editor: Beeld Tot u Diens (consumer forum) Editor: Beeld Veilings (auctions pages) From: Beeld Tot U Diens Sent: Friday, 14 April 2023 2:10 PM To: 'contact@leroymerlin.co.za' <contact@leroymerlin.co.za> Cc: 'support@lalelaretail.co.za' <support@lalelaretail.co.za> Subject: COMPLAINT TO MEDIA: Leroy Merlin, Lalela ORDER #000212929 Beeld Please see attachments for more info. Complaint about your company received by Tot U Diens, the consumer column of Beeld Newspaper. Beeld renders a service to consumers through Tot U Diens by acting as mediator to resolve their complaints. When we receive a complaint, we always first send it to the company the consumer is complaining about, because we would like to hear both sides of the story first before we investigate further or publish the complaint. We are acutely aware of the fact that consumers could also be wrong and therefore it is very important to us to also hear the company’s side of the story. Complaints which have been resolved successfully, is a good adverti*****t for your company, because it shows that you care about your customers. All answers must be in writing. If you choose not to answer, we could publish the complaint and mention in the article that you declined to answer. If you do answer in writing, your comments will also be used in the article. Comments could be shortened according to available space in the newspaper. The complaint we received about your company is attached. Could you please send us an answer within seven working days. Regards Karla Janse van Vuuren totudiens@beeld.com Klagte oor u maatskappy wat deur Tot u diens, Beeld se verbruikersblad, ontvang is. Beeld lewer deur middel van Tot u diens 'n diens aan verbruikers om as bemiddelaar op te tree om hul klagtes op te los. Wanneer ons 'n klagte ontvang, stuur ons dit altyd eerste aan die maatskappy waaroor die verbruiker kla, omdat ons eers albei kante van die saak wil hoor voordat ons verder ondersoek instel of die klagte publiseer. Ons is deeglik daarvan bewus dat verbruikers ook verkeerd kan wees en daarom is dit belangrik om ook die maatskappy se kant van die saak te hoor. Klagtes wat suksesvol opgelos is, is 'n goeie advertensie vir u maatskappy, omdat dit wys dat u vir u kliente omgee. Alle antwoorde moet asseblief op skrif wees. Indien u verkies om nie te antwoord nie, kan ons die klagte publiseer en in die berig noem dat u verkies het om nie kommentaar te lewer nie. As u wel op skrif antwoord, sal u kommentaar ook in die berig gebruik word. Kommentaar kan verkort word na gelang van die beskikbare ruimte in die koerant. Aangeheg is die klagte wat ons oor u maatskappy ontvang het. Kan u asseblief binne sewe werksdae daarop antwoord? Groete Karla Janse van Vuuren Editor: Beeld Tot u Diens (consumer forum) Editor: Beeld Veilings (auctions pages) From: Kobus Jacobs <kobus@oosthuizenbrokers.co.za> Sent: Tuesday, 11 April 2023 3:04 PM To: Beeld Tot U Diens <totudiens@beeld.com> Cc: marietjieo@oosthuizenbrokers.co.za Subject: Leroy Merlin - Inverter useless na 3 maande - ORDER #000212929 Goeie middag Vir u inligting heg ek my faktuur vir die aankoop van die bg Lalela Inverter Trolley aan asook kommunikasie met Lalela self , die “User’s Manual” wat ingesluit was op daardie stadium asook ‘n foto van die trolley se “barcode” met die spesifikasies daarvan; en ook die ingee by Leroy Merlin vir die herstel of nasien daarvan. Ek sal dit waardeer indien u my klagte vir optrede kan oorweeg. LW Ek is sekerlik ook nie die enigste persoon wat oor hierdie Lalela Inverter Trolley kla nie, soos u op die internet onder “reviews” van hierdie produk sal kan waarneem. Tot my spyt het ek dit nie voor die aankoop van die produk gelees nie maar eers toe ek ‘n probleem begin ervaar en iemand my daarop gewys het. Aanvanklik het die inverter meer as 4 ure gehou, na 3 maande slegs 2 ure, en na 4 maande minder as ‘n uur dan begin die inverter biep en moet ek redelik alles afs***el om net nog ‘n lig te hardloop vir 10min. NB: Ek het slegs my router, tv en 1 3w lampie gebruik. Ek het die produk op 07/9/2022 dmv my rekenaar tegnikus (J Lubbe) aanlyn vanaf Leroy Merlin aangekoop vir R6 330 (aflewering uitgesluit). Die spesifikasies wat saamgekom het, het op daardie stadium aangetoon dat dit die ideale produk vir BEURTKRAG is om jou tuiskantoor se rekenaar, TV ens te laat werk al is die krag af. Nêrens is daar genoem dat dit net vir fase 1 of 2 bedoel is nie. Ek het dit toe op 11/01/23 aangemeld by Leroy Merlin en het omtrent 2 weke gevat net om die invertor te kom afhaal. Na ‘n week het ek Leroy Merlin ges***el, hulle wag nog vir die afhaal daarvan; 2 weke later weer ges***el, weer dieselfde. Ek het weer ges***el en nogsteeds is dit nie afgehaal nie. Teen 25 Januarie 2023 was dit nogsteeds nie by Leroy Merlin afgehaal nie. Geen terugvoering vanaf Leroy Merlin se kant af nie terwyl ek elke keer hulle moet s***el. Ek het toe Leroy Merlin ges***el om gevra dat ‘n senior persoon my s***el asook ‘n epos gestuur, geen terugvoering. 10 Februarie 2023 het Leroy Merlin my ge****ak net om met my mee te deel dat Lalela hulle laat weet het dat ek die battery self sal moet laat vervang teen ‘n koste van R2 500 (NA SLEGS 4 MAANDE SE GEBRUIK) want hulle waarborg nie die battery nie en ook dat hierdie produk net gewaarborg (bedoel) is vir fases 1 en 2 beurtkrag! Hierdie klousules was nooit aan my gekommunikeer tydens die aankoop van die produk nie. Maw nou moet mens seker elke 3-4 maande die battery vervang en so maak hulle ekstra geld! R6 330 betaal vir die produk en nou verwag hulle weer R2 500 vir ‘n nuwe battery. Hierdie is vir my totaal onaanvaarbaar. Hulle het intussen gesê dat hulle geen terugvoer vanaf my ontvang het nie en hulle gaan die leêr toe maak. Nou sit hulle met my invertor en ek sonder my geld en in die donker... Hierdie Lalela maatskappy het geen tel nr waar jy hulle kan s***el nie net ‘n e-posadres: support@lalelaretail.co.za. Ek sal u hulp opreg waardeer want volgens my moet hierdie maatskappy in sy skoene gestuit word! Groete
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.