1 reviews | Active since Member
Ek wil vandag met trane in my oe van blydskap se : Oom Sakkie baie baie dankie vir oom se moeite om my Mossie ( Hyundai Getz ) te kon herstel en vir my te kon terug gee. My hart loop oor van blydskap vandag.

Baie dankie oom

Groete
Colette Rabe