1 reviews | Active since Member
Het ook Sept 2018 met my kredietkaart moes betaal vir my bestelling voor dit afgelewer sou word R1053 14/09/2019. Het uiteindelik met ene Joanna Davies van BookHub via epos kommunikeer wat eers nie my bestelling kon kry nie en toe wel vind. Toe laat weet sy hulle gaan my terugbetaal nie. Kry nou weer epos dat sy nie die mandaat gehad het om my geld aan te bied nie en dat ek die geld aan Tuisblad betaal het en BookHub staan nie in daarvoor nie. Jy moet nou die likwidateurs kontak en snaaks genoeg het hulle nie die kontakbesonderhede nie. Wonder hoeveel geld wel by getroue lesers gesteel is?