LR Handyman
TrustIndex
0
Ranking
#3
in Construction & Hardware
NPS Score
0
Recommended: Unlikely
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
Soos julle weet het ek vroeer in die week n post op gesit van die ene Leon Rudman,was gesoebat en gesmeek om dit af te haal wat ek als op whatsapp het met die voorwaarde dat hy van my geld terug gaan betaal teen Vrydag wat verby is so ht Vrydag gekom en gegaan geen geld aan my terug betaal tot dusver ni, di rede van hierdie post is om mense te waarsku teen sy hande werk,vra di heeltyd vir deposit of meer geld maar di werk kom ni klaar ni of dis ni reg gedoen ni,di man is ni gekwalifiseerd ni, hy kyk waar hy mense links en regs kan indoen,het hom tenvolle betaal vir n hek al November wag nogsteeds vir di hek,hy ht dak dalk al 3 mal kom "reg maak" maar sodra dit begin reen is als onder water,dan ht hy di vermetelheid om vir my te se ek moet di goed koop dan sal hy di dak reg maak want hy kani vir als betaal ni,maar hy ht di geld al tenvolle ontvang, di vloer is vandag 1 af n fokop als moet oor gedoen word,maar dis verskonings op verskonings,so. ASB moet hom ni gebruik ni,jy gaan net jou geld verloor,as iemand in dieselfde bootjie sit , los n comment sodat ons kan sien hoeveel mense was al ingedoen deur die man.
1 reviews | Active since Jan 2020

Please don’t get caught ! Pass this to your friends. LR Handyman (Leon Rudman) Takes your money, doesn’t complete the job, And doesn’t refund. Always full of excuses. Operates in PE, UTH and Desp. I have been in constant contact with the owner and he is always ready with a reason why he couldn't get to you and eventually why he couldn't repay you yet.

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.