1 reviews | Active since Member
Swakste diens wat ek in 'n lang tyd ontvang het. Onvriendelike lui mans wat glad nie lus was om my te help nie. Staan buite en rook en gesels. Ander twee sit in die kantoor en gesels. Die enigste vriendelike persoon wat gevra het of ek reggekom het was die dame.