1 reviews | Active since Member
<div>ek het die mense gebel en aangesluit die eerste keer het ek nie geweet die bank het die betaling gekanselleer nie en die rekening gesluit nie die t****e keer toe ek bel toe is die lizette wat wys sy is die direkteur van die maatskappy vol stories en ek het die betaling wat ek gemaak het terug geskryf en hulle n epos gestuur en gese ek stel nie belang nie nou kom die mariuss ou met 100000000 goed en maak n saak van bedrog teen my oop maar hulle het van 2017 nog nooit hulle goed gedoen by cipc nie en die ou lieg sover as wat hy gaan stuur n epos vanaf sy prokureurs maar as n mens s***el dan se hulle hul het nie so n klient nie</div>