1 reviews | Active since Member
Med365 se admin is heel treurug. Ek het 2 humidifiers gekoop maar die goed werk nie. Ek kla by hulle niemand kom terug nie en toe ek kyk hoe om te refund is daar geen inligting met wie ek moet praar om dit te reel nie.
Uiters swak van hulle