1 reviews | Active since Member
Hoop dit gaan goed. Ek het jul produk nou 3 wasse probeer maar ek moet se dis regtig teleurstellend vir my.
Ek sit tot die masker in en ek kry nie n kam deur my hare nie hy kam glad nie my hare uit nie ek moet heelwat inlos conditioner inspuit as ek na jul conditioner en masker my hare wil kam.
Elke keer as ek kla gewas het met dit is my kopvel vol blasies.
Ongelukkig kan ek nie n goeie review vir jul los nie oor ek so ongelukkig met jul produkte is . Jy is welkom dat die courier dit kom optel jul kan dit verniet terug kry.