1 reviews | Active since Member
Ek het medihair se shampoo en conditioner gekoop na ek dit gebruik het was my kopvel vol blase en moes dit ophou gebruik. Kon nie my hare kam nie hul gese sal my produkte stuur wat my sal help met my situasie en tot vandag toe nog niks ontvang nie sal hul produkte glad nie kan aanraai nie. Verloor al daai geld asook sit met goed wat ek nie kan gebruik nie.