1 reviews | Active since Member
Hoogs aanbeveelbaar! Waar ek net boekwaarde aangebied word by ander handelaars, is ek hier die beste prys nog aangebied en kry ek 'n sakpas 'deal' met die aankoop van my volgende voertuig. Baie tevrede