1 reviews | Active since Member
Swakste diens ooit. Ons bly al 1jr en 6mnde in ons nuwe huis. Net ingetrek kom kyk hulle na ons beheer boks wat geen deksel het nie, plak hom toe met ñ tydelike deksel wat heeltemal te groot is en sê hul sal die volgende dag dit kom reg maak. Na hoeveel oproepe en mooi praat kom hul ñ jaar later weer kyk en belowe weer om dit die volgende dag reg te maak. Nog 6 maande later dieselfde storie. Nou wag ons al weer 2 dae na ons hul laat weet het ons alarm is foutief, geen reaksie. Ek sal MML sekuriteit vir NIEMAND aan beveel nie.