1 reviews | Active since Member
<p>Ons het onverwags n dokter benodig op vakansie in Mosselbay.</p> <p>En daar was n engel van n pidiater vir ons dogtertjie. </p> <p>Puik diens en vol hart mens.</p> <p>Dr. Sandilands Heinrich beveel hom vir enige iemanf aan!</p>