1 reviews | Active since Member
Uitstekende diens deur die werkleier Frikkie en sy medewerker . My voertuig was in goeie hande. Heel aanvaarbare prys vir die diens. Nissan Lydenburg en sy mense kan ek werklik aanbeveel !