1 reviews | Active since Member
Ek neem my grassnyer in na Mowers, want dit het net besluit om nie te start nie. Ek kry die eienaar, wel is hy die eienaar en noem vir hom die probleem waarmee ek sit. Die graassnyer wil net nie vat nie.

Hy dui aan dat hy daarna sal kyk. 4 Dae later kry ek 'n sms om te se dat die grassnyer reg is. Ek ry vanmiddag om die grassnyer te gaan haal en kry die eienaar daar. Ek vra toe vir hom wat was fout met die grassnyer? Hy gee vir my die invoice en se dit staan daarop.

Ek vra toe sal dit nie beter werk as hy my kon bel en aandui wat fout is met die grassnyer en wat dit gaan kos voordat hy net parte begin verander sonder om my in te lig. Nee, hulle doen dit nie so nie. Wat my vies gemaak het was toe ek vra maar wat as dit 'n R1000 gekos het, toe het hy vermeedelheid om vir my te se:

\Jy is die rede hoekom ons nooit weer aan Ryobi gaan werk nie