1 reviews | Active since Member
Baie dankie aan Geelvet Biltong, Braam Pretorius Str, Sinoville Pretoria. Ek het biltong en droë wors gekoop vir 'n funksie. Verskeie mense het gevra waar ek die biltong gekoop het. Dankie aan die Gelvet Biltong Span. Susara.