1 reviews | Active since Member
Hulle Facebook add lees op Koop en Verkoop Vanderbijlpark - Modern Barbie Furniture and DOLLHOUSES - WE BUILT QUALITY REALISTIC BARBIE FURNITURE MUSTARDSEED CARPENTRY 071 829 2075 ORDER NOW 060 352 2102 VISIT OUR WEBSITE WWW.MUSTARDSEEDLITTLES.CO.ZA
More, mense moet asb nie pophuis meubels by hierdie mense koop nie. Die goed lyk glad nie soos op die prentjies nie, dis baie swak gemaak en glad nie afgerond nie. Dis glad nie die geld die moeite werd nie. Ek onderhandel al van Desember 2023 met hulle om of beter kwaliteit meubeltjies aan my te verskaf soos hulle op die prentjies adverteer of my geld terug te gee en niks het nog gebeur nie. Ek kry hulle ook glad nie meer op whatsapp in die hande nie, die boodskappe gaan eenvoudig net nie deur nie. Hulle is ***** pasop asb. vir hulle. Moet nie dat hulle naam Mustardseed julle verlei nie want hulle is beslis nie eerlik nie. Ek se weer ek soek my R1750.00 terug, julle is welkom om 'n courier te stuur om die gemors wat julle aan my verkoop het te kom afhaal.