1 reviews | Active since Member
<p>Ek het al 'n geruime tyd terug my lidmaatskap gekanselleer met myslimkind toe ek nie regkom om dit eers te doen nie, het ek die debietorder by die bank gekanselleer, die oomblik toe ek dit doen, kry ek 'n welkom boodskap vanaf hulle om te se welkom by die program!!!!?????? Toe 'n paar dae daarna kry ek 'n oproep van hulle dat hulle net wil bevestig dat ek wil kansselleer?????? Ek verstaan nie hoe hulle admin werk nie maar dit is absoluut pateties, en nou kry ek 'n sms wat se ek skuld hulle R412 en as ek dit nie voor einde Jan betaal nie dan gaan hulle my dagvaar, nou vra ek hoe is dit moontlik, ek het nie eens 'n slimboks ontvang nie, en as ek sou, het ek dit dadelik vir hulle teruggestuur, want ek wil niks van hulle af hê nie, en mens kom net nie deur na hulle om die storie uit te klaar nie, ek sê net weereens......pateties!!!!!</p>
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.