1 reviews | Active since Member
Ek het 'n singer heavy duty naaldwerk masjien by hulle gekoop op die 1st junie 2020, ek het R4500.00 vir hom betaal. Na 13 dae sien ek die spanning is nie reg nie. Ek is toe terug na hulle toe. Na 2 weke laat weet hulle my hulle het dit singer toe gestuur in Germiston. Gister middag laat laat weet hulle my die masjien is daar. Vanoggend 1 07 2020 toe gaan ek vir my singer en ek vra of ek dit kan toets. Die man sè toe ja, maar die masjien is nog nie reg nie. Ek was uit gejaag uit die winkel en sé vir my hulle soek nie meer my besigheid nie. Baie sleg behandel.