1 reviews | Active since Member
Waarskuwing aan enigiemand wat oorweeg om n sonkragstelsel te installeer. Moenie besigheid doen met ene Ruan Kotze nie. Hy noem sy besigheid NorthWest Secure . Die man is n bedrieër. Moet hom gladnie ondersteun nie, u sal spyt wees. Groete, Sammy Rheeders