1 reviews | Active since Member
<p>Op 29 Oktober 2016 het ek by Nu-Tan patches bestel. Vandag is dit presies 2 maande en ek het nog</p> <p>nie my pakkie ontvang nie. Ek word op hulle facebook blad geblok sodat ek daar nie kan vra oor my pakkie nie. Hulle diens is uiters swak, en verwag van my om my pakkie self op te ****r! </p>