1 reviews | Active since Member
Dr Floris Kotze NuDental - Kindervriendelik Baie dankie Dr Floris Kotze en Lerika by Nudental. Julle sorg en bereidwilligheid om te help (die span het hulle breek vir die dag opgegee om ons seuntjie (5) se stopsel en pulpotomie prosedure te hanteer) is noemenswaardig. Bekwame hande en omgee om die ekstra ekstra myl te stap om 'n kleinmensie so mooi te help voor die feestyd, verdien 'n 'shout-out' - DANKIE! Top diens, kindervriendelik, besorg, vinnig en kundig.
Hierdie bekwame span is fantasties met ouers wat baie vrae het en om 'n positiewe indruk by jou kleinding te los rondom mondhigiëne! Knap gedaan.