1 reviews | Active since Member
Ek vandag by elto towers Kuilsriver n crunch Salad gekoop vir werk.Toe ek dit eet kon ek proe hoe suur dit is.my maag het gepyn en ek begin siek voel.Ek na werk terug OK toe wat n **** show die supervisor het nie pakkie gewat nie eers gevra wat fout nie niks belangstelling nie.Net my geld gegee en that it.En mooiste daar n manager gestaan ek begin moan maar hy was dit besig op phone.My kop so seer en ek naar so n mens is niks in die winkels se oe nie ek nou so Klein gevoel. Dit die swakste dien wat ek nog ooit gekry het.Sies