1 reviews | Active since Member
Hierdie girl is 'n absolute skelm, "Gaan lees gerus op Helopeter, jy betaal en dan stuur sy nie die items, Sy ignoreer jou oproepe en 3 weke later gee sy 'n tracking nommer van 'n pakkie wat nie eers joune is nie. Einteindelik 2 maande later stuur sy wel goed maar totaal die verkeerde items. Haar ma en pa is ewe skelm, Ja sy werk netjies en mooi, maar skelm bly skelm. Hoor bietjie by haar ander kliente, hul is ewe raadop. 072 956 8876