1 reviews | Active since Member
Ek het verlede week vir 'n oogtoets by Optispec, Boksburg gegaan. Ek en my gesin is vriendelik gegroet deur die vriendelike en behulpsame ontvangs dames. Die oogkundige Marilize Pretorius, wat ek die grootste respek het, het 'n sorvuldige oogtoets gedoen. Sy het my oog ondersoek deeglik gedoen. Sy het my in detail vir my verduidelik waarom my oog verswak het en vir my leesstof oor die spesifike oog toestand wat ek het, gegee. Die vriendelike dames het ook vir my raad en advise gegee oor die kies van my nuwe raam.<br> <br> Man!!!! Puik diens en 'n bekwame oogkundige,Marilize gaan jy nie oral kry nie.!!!