1 reviews | Active since Member
PADSTAL PTETORIA OOS: Ek is bitter teleurgesteld oor hoe die Bestuur en supervisors met hulle kelners praat of sal ek sê verskree. Hulle vloek soos matrose voor die kliënte en jaag ook die kelners se senuwees op hol. Ja Ellenice ek praat van jou. Ek het jou naam gevra want ek WIL jou noem sodat die mense weet waar lê die probleem. Hoe jy n Bestuurder geword het gaan my verstand tebowe. Padstal Pretoria Oos het nodig om hulle bestuur aan te spreek oor hierdie situasie. Dit is regtig nie gesellig en n lekker atmosfeer om in te wees nie. Sorteer dit asseblief uit. Dankie byfoorbaat