1 reviews | Active since Member
Piet doen herstelwerk en spraywerk op motors wat sk**** of duike in het. Ek het al 4 motors na hom geneem om duike te verwyder, 2 X Hyundai I10's, Hyundai Creta en Mercedes. Laasgenoemde motor het met 'n klein duikie op die deur gekoop, wat die motorhandelaar nie kon verwyder nie ... ek het dit na Piet geneem en die deur is tot die verbasing van die handelaar herstel. Piet is regtig briljant, baie billik met sy pryse en ongelooflik betroubaar!