1 reviews | Active since Member
Ek was gister in PNA Woodlands Woodlands Boulevard. Daar is soveel lieflike voorraad, maar baie weinig het pryse op. Van die 8 items wat ek wou koop, het 2 pryse op gehad. Ek Gaan liewers ñ Ander PNS ondersteun. Ek is so terleurstel Hoop Julle stel die saak reg. Groete