1 reviews | Active since Member
Ons wil net baie dankie sê vir Braam van Pronamic Real Estate. Die koop van ons huis was ’n wonderlike ervaring, met gereelde opdaterings en hulp wanneer ons onseker was oor iets. Ons kan hulle beslis aanbeveel — hulle gee regtig om vir kliëntediens en bly behulpsaam, selfs nadat die huis reeds in jou naam is. Baie dankie, Braam, vir jou hulp, vriendelikheid, behulpsaamheid en dat jy werklik omgee vir jou kliënte.