Active since Nov 2016
<p>Die produk werk goed, maar ongelukkig is die diens nie so great nie. Ek het einde November 2014 Chipbox en Pedal Booster gekoop vir R7000 vir my Navara. 2 Maande later ruil ek my Navara in en koop Pajero Sport en vra vir WIllem of hy my unit wil inruil of t****ehans sal verkoop dat ek nie so baie verloor nie omdat dit nog basies nuut was, sodat ek die volgende produk kon koop. Dit is nou amper einde November 2016 en amper 2 jaar is al verstreke. Ek het al verskeie kere kontak gemaak en elke keer is ek maar vir die "fool" gehou, en nou is ek klaar gespeel. Ek is ook besig om 'n formele klagte by die verskaffer in Kaapstad in te dien, want mooi praat en mooi vra werk nie meer nie en ek is raad op. Terence</p>