Active since Nov 2016
<p>Ek het n Diesel Torque chip gekoop by n handelaar in Potchefstroom vir my nuwe 2.8 D Hilux AT. Die chip was 2 dae in toe begin my bakkie foutkodes uitgooi en ry net tot in 4 de rat. Bakkie na handelaar toe gevat in Schweizer Reneke ,en toe het dieselpomp seergekry . R28000,00 later wat ek uit my sak moes betaal en 2 weke wat ek moes wag v my bakkie toe ry Ek darem weer.</p>