Active since Apr 2017
Joann Olivier recommends JPS Moving. 22 June · GOOD CUSTOMER SERVICE & WORKS FAST & EFFICIENT !!!

David En Martie Viljoen reviewed JPS Moving — 5 star
February 1, 2016 ·

David En Martie Viljoen - JPS Moving het gister, Sondag 31 Januarie 2016 ons trek gedoen. Ons het in 'n 4 vlak huis ingetrek en van trappe is daar oor genoeg. JP, Franscois en die res van hulle span het hierdie taak met mening aangepak en nie eenkeer gekla nie. Die trek het langer geneem as verwag en teen 14h30 moes hulle vertrek om 'n ander trek te gaan doen. Baie van ons meubels was net gedra tot op die eerste vlak maar JP het ons die versekering gegee dat hulle sal terugkom om klaar te maak. Daar was twyfel aangesien JP en sy span die moegheid reeds getoon het van al die trappe. Teen 18h00 was hulle terug en het die werk voltooi met dieselfde vriendelikheid en durf as die res van die dag, met die moegheid nou nog meer sigbaar. Die prys en diens was die BESTE wat ons nog ervaar het. Nogmaals dankie JP, Franscois en die res van julle span, dit word opreg waardeer.

Vicky Pretorius reviewed JPS Moving — 5 star
May 27, 2015 ·
Baj dankie jp ek sal jou enige tyd gebruik jou diens was uitstekend en jy het my ni n arm en n been gekos ni.

Gert En Tanya Grobler reviewed JPS Moving — 5 star
June 12, 2015 ·
Great diens. Baie vriendelik. 10/10! Ek sal JP en sy span verseker aanbeveel.

Nariska Pelser reviewed JPS Moving — 5 star
August 1, 2014 ·
Dankie julle dit was die beste en vriendelikste diens Saterdag oggend! Mag hierdie besigheid groei en groei en baja seën bring!

Monique Visser reviewed JPS Moving — 5 star
October 24, 2014 ·
Great diens. Het vroeer gekom, alles gelaai en ons besittings mooi hanteer. Sal defantief jou aanbeveel. Dankie JP

Annatjie van Rensburg reviewed JPS Moving — 5 star
March 5, 2015 ·
JP het ons trek behartig op 23 Desember 2014 en ek moet noem dat hulle diens 10/10 kry. Nie een meubelstuk of boks was stukkend of beskadig nie en nerens, nie in die ou of nuwe huis is daar pleister afgekap of vuil mure agter gelaat nie. Ek en Pierre wens jou alle voorspoed toe en glo dat jou besigheid groot hoogtes gaan bereik met sulke diens.

Theunis Pretorius reviewed JPS Moving — 5 star
June 1, 2015 ·
Excellent service and value for money. Keep up the standard and you guys will go far. Thanks

Pauliina Pekonen reviewed JPS Moving — 5 star
September 30, 2016 ·
Great service, great team! I truly recommend this company. :) :)

Bianka Muller reviewed JPS Moving — 5 star
March 7 ·
Vrek goeie diens...Hulle was op tyd en binne
'n uur was ons in ons nuwe huisie. Baie dankie vir julle uitstekende diens en vriendelikheid! Ek stel hierdie mense vir enige iemand voor!!!

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.