Active since May 2017
<p>Ek is glad nie Happy met die reg maak van my voertuig nie ! Die Diens is baie goed Gerda en Nico het my baie mooi gehelp maar die herstel werk van my voertuig oo nee dis n ander storie ! </p>