Active since Jul 2017
Well ek sal in my lewe nooit weer by julle i bakkie koop nie , punt 1 daar was gese als op die isuzu werk well toe nie , 1 speedo cruise werk nie , drywer s****tjie werk nie , reverse ligte werk nie as ek i fuse insit pop hy hom dadelik , 1000 kilos later toe groet die injectors R14500 later vir dit, 1ste waentjie wat ek hak met hom word hy warm , R1600 later vir i wiskus fan ,R680 vir nuwe glow plugs , R480 vir i nuwe reverse light s***elaar ,toe groet die ratkas daarna R8900 later vir i recon ratkas , engin liggie kom heeltyd aan dan is die bakkie dood , terwyl hulle beesig is om ratkas te ruil bel hulle my en laatweet na die major service daars i geluid in die engin warmee hulle nie gelukkig is nie en dit wag nog vir my , soo nee wat julle sien my nie weer nie , hoe kan julle i voertuig verkoop sonder i waarborg , ***** ,***** *****, wont Recommend
<p>ek het i mazda bt 50 2.5 by markon motors gekoop die papierwerk was al te ewe blits vinnig die bank en insurance . het die bakkie gaan toets bestuur het i klank op die stuurwiel as hy koud is wat ek dink is "die power steering pomp" maar hulle belowe die maan en sterre aan i mens en is nooit reg gemaak nie ek wag nou nog vir my lisensie skyfie en ek weier om hom self uit te neem dis deel van hulle werk om dit te doen . MOENIE BY MARKON MOTORS VOERTUIE KOOP NIE. </p>