Active since Jul 2017
<p>Ek wil net vir Willie en Lizelle se baie baie dankie dat jul my op die laaste minuut geboek het vir een van die kinder partytjies wat ek reel. Ek is nou al 'n jaar in die kinder partytjie industrie en ek moet se The Magic Photo Booth het vir my uitstekende dienste gelewer. :) ek sal julle defnitief aanbeveel</p> <p> </p>