Active since Nov 2017
Well eerstens het ek my tv 3 keer trug gestuur wa hul gese het dat die prob is op gelos maar elke keer maak hy die selfde. Die was no die vierde keer wat hy trug gegaan het en staan no al daar vir n maand en 4 dae daar ..hul het my nog niks laat weet nie. Ek was al by hul gewees to kon hul my nie inligting gee oor die tv nie en my nmr gevat en gese die tegnikus sal my volgende dag bel. Maar nogsteeds het ek nog niks vat hul gehoor nie. Ek sal weer iets post sodra ek van hul hoor. Mr.Chegwidden