Active since May 2018
Scam scam scam. There r no dogs. U will not see your dog or money again. Address doesn't exist either. Someone track down this fake poes please and eliminate the scum from the human race. Using a voice changer too. Dont trust or pay a cent. SCAM!!!!!
wil asb mense se opinies vra. my versekering offer my n huurkar in die tydperk wat hulle vat om my claim af te handel (dis al 2weke en hul weet niemand nog niks. hul het 3dae terug eers agter gekom dat doe kar by bmw staan al 5 dae lank soos n wit olifant) Hulle offer my die huurkar. maar al ding is. die naaste europcar aan my is 2ure weg. so ek moet 700 rand betaal vir doe aflewering. dis buiten my deposito op die kar. daar is wel n avis em bidvest car hire wat karre vir selfde pryse uithuur as europcar maar #kingprice weier om net hulle te werk. ek betaal maandeliks ekstra op my premie vir die diens van huurkar en daar was nooit vir my ingelig dat dar nie n pleknaby my is nie. hulle het geen probleem gehad om my op te teken en elke maand die geldjies in te vorder nie maar sodra die diems moet gelewer word is daar 180 stories. is dit normaal dat ek ingedoen voel of is dit onredelik. #kingpricecarinsurance