Active since Jun 2018
Bly weg so ver as moontlik. Het n uur gewag vir kos, toe kry 3 uit n geselskap van 6 kos. Maar geen messe en vurke. Uiteindelik n halfuur later kry ons 2 vurke. Toe moes ons self ons kos kombuis toe vat om warm te maak. Na nog n halfuur kry die res uiteindelik kos, en messe en vurke, ons moes wag vir ander mense om klaar te eet vir eetgerei. Na 3 keer se kla by die bestuurder, Johan Aucamp, se hy toe ons hoef niks te betaal en gratis drankies kry. Toe ons klaar gery het, bel die eienaar, Rocco my en se ons het by hom gesteel. Gaan toe terug restaurant toe en betaal die rekening. Waarna Johan Aucamp vir my vrou op die foon se sy moet in haar hel vlieg, ons gevloek en uit sy kantoor jaag. Het nog nooit sulke barbare in my lewe gesien, en ons hele vadersdag is bederf. Ergste van als is, al die tefels eas nie eers vol nie maar daar is geen eetgerei.