Active since Aug 2018
Ek het sakke bestel en betaal. Dit is nou al amper 'n maand. Thinus antwoord nie sy foon nie. Ek het sms gestuur vir terug betaling en wag nog steeds. Thinus sou die donderdag aand terug gekom het na my toe. Dit is die laaste wat ek van hom gehoor het. Die swakste diens nog ooit.