Active since Nov 2018
Caledon hospitaal se geen diens is onaanvaarbaar.Ek n skrikwekkende ervaring gehad.opgeneem met gewrig wat op 5 plekke gebreek is en vergruisde enkel.Daar was geen water vir 2 dae lank.Toilette se vloer vol uriene van hoek tot kant Geen wasbakkraan.badkamerdeure stukkend.Geen toilet deksel en vuil toilet se sitplek gekraak.Daar is 45 pasiente en 1 dokter wat eers 10h00 eerste pasient help.Pasiente urineer en ontlas op vloer.n Aaklige reuk wat deur hele noodgevalle hang was n pasient wat n gat in sy been gehad het waaruit die wurms kruip Mense gaan dood in Caledon hospitaal.ASSEBLIEF ASSEBLIEF HIERDIE IS N NOODROEP VIR HULP BY CALEDON HOSPITAAL.Gelukkig is ek nou by Worcester hospitaal onder puik versorging Hoe gaan ek te werk om media te bereik dat iemand na jare se gekla en smeek oor Caledon hospitaal kan help Paula Vorster 0630818540