Active since Nov 2018
Dankie Sa Mega Structures en personeel vir die uitstekende werk en oprigting van my struktuur. Hierdie is n maatskappy waarop mens kan staat maak en al wag mens tussen elke stap is dit op die einde van die dag die moeite werd. En selfs met 'n terug****ting agv. die reen seisoen, het hul span en werkers deur gedruk en bly werk tot hul nie meer kon nie en die reen hulle gedwing het om op te pak. Rome is nie in n dag gebou nie, en alles in die lewe vat maar n tydjie . En soos die engels manne sal se " the proof is in the pudding". Sa Mega Structure se werksmanskap is uitstekend en die eind resultaat was van top gehalte. Ons kon nie vir beter vra nie. Weereens baie dankie.