Active since Jan 2019
Hi, We are a lot of people who already had problems dealing with this company in the past years to no satisfaction. This was al during the period of 2013 until currently in 2024 when he did and still doing the same. The director, VIVIAN VICTOR HALE was and is still promising, taking 70% deposits which ads up to millions in RRRR. He never finishes the job or in most cases even started the jobs, he never returned the deposits paid to him, even after promises in all cases was done in writing. Please do not do any business with this guy as he is not trustworthy, not honest, not a person with good intentions - only doing bad things to his "customers". Please!!!!! If anybody else has been caught and conned by this company - NILE BLUE PROJECTS and the director, VIVIAN VICTOR HALE, contact me on WhatsApp 082 550 2975 as we are trying to stop his *****ulent acts and are already well on our way to let him pay or sit. PLEASE.... I'm waiting for your WhatsApps!!!! Thanks, Magda Vermaak.
Grootste ***** wat hordes mense al ingedoen het. Vra moeviese depositos en kom NÓÓIT wéér by jou uit nie. *******, ***** , con artist, leuenaar, twee gesig, liegbek!!!! Dis al wat ek van hom en sy leuenares vrou kan sê. Mag hy eendag vrot en brand in die hel.
Hierdie man het vir 3 van ons kwotasies kom gee teen einde November 2018. Die bedrae ten opsigte van deposito's beloop saam ongeveer R58 000.00 wat aan hom oorbetaal is. Hy het datums verskaf om die werk te doen en belowe dat dit nog in Desember 2018 gedoen sal word, aangesien hy nie sluit vir die feesseisoen nie. Na beloftes wat nie nagekom word nie, voorsien hy 'n veiligheidshek wat hy heeltemal foutief gemeet het. Nog beloftes om 'n afdak voor die 16e Des op te rig, word nie nagekom nie. Nog 'n belofte dat hy reeds die staal aangekoop het en dat dit by ons adres afgelewer sou word, word nie nagekom nie. Vandag sou hy opdaag by een van die persele om 'n hek te installer - eers 10 uur, toe 11 uur en nou 6 uur, nog niks van die man nie. MOET HOM ASB NIE VERTROU NIE!!! Hy is 'n leuenaar wat stories opdis oor sy moeilike privaat lewe en sogenaamde siektetoestand, antwoord nie sy telefoonoproepe nie en steel ons geld. Asb, as julle ook weet van sy skelmstreke, meld dit op hierdie blad aan!! Het vandag van nog vele ander mense gehoor wat hy ook verneuk het. SKELM!!!
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.