Active since Jan 2019
Dankie Osm Removals & Logistics Al my meubels mooi behandel en julle ry baai gou van johannesburg na mossel bay toe,in n dag se tyd in. Jy kry nie weer maklik silke dienste nie. Hoop julle gaan dit so hou. Dankie Carlo