Active since Jan 2019
Swak dienslewering. Ek kontak hulle vir verblyf in November 2018. Hulle stel my in kennis dat hulle nie besprekings inneem vir 2019 nie en dat ek moet wag tot Januarie 2019 om die groepbespreking te doen. Sedert Januarie kon hulle nie vir my n antwoord gee op my bespreking nie. Nadat ek aanhoudend oproepe gemaak en eposse gestuur het kry ek n epos vandag wat se dat hulle my nie kan help nie. Hulle is vol bespreek want mense bespreek n jaar vooruit.....