Active since Feb 2019
Limit Auctions in Nigel Kar gekoop as n Bank repo op 16 Feb 2019 vir R35 000. Moes immediate payment doen. Toe nog R2500 vir transport om die kar Sondag in Blf af te lewer. Tot vandag geen kar. Moes ook Dinsdag R1650 betaal, asook R5 500 Woensdag vir change of ownership. Toe kom n storie dat hulle nie geld vir diesel het nie. CEO is in Frankryk. Ons moet R2000 vir drywer ewallet vir diesel. Ons weier. Sukkel elke dag om hulle in die hande te kry. Elke keer ander storie. Elke keer as jy van n nuwe nommer af bel dan word jy een keer geantwoord en nooit weer nie... Stories was eers iets van die trokbis gebreek en staan by Ventersburg... Toe ons n ander nommer try toe sê dieselfde ou nee hy sot in Nigel... Oppas mense dis n baie groot scam! Hier is nommers wat hulle gebruik het ********** , ********** , ********** en ********** https://limitauctions.co.za/