Active since Apr 2019
Ek kan nie glo dat We Heart This ~ Online StoreStore nog geld maak nie want ek wag nou al 10 dae dat hulle my moet refund vir iets wat ek by hullle wat amazing lyk op die prentjie maar die grootste klomp gemors is as dit by jou uit kom hulle soek onmiddelik jou geld maar as jy vra vir n refund dan wag n mens vir flippen 10 dae na hoeveel emails gestuur is en hulle kom net nie terug na n mens toe nie sal glad nie by hulle koop of aanbeveel nie