Active since Jun 2019
Ek nog nooit so slegte diens ontvang nie. Belowe dat my order sal vrydag 3 uur reg wees. Kom saterdag om order op te tel dan is dit nie eers gedoen nie, sit net daar en trek ons skouers op. Hulle darem die moeite gedoen om my order af te laai by my maar die hele logo is skeef geprint OMG en al wat ek kry is ek moet asb die uitstaande R150 of is dit R145 weet self nie eers wat ek moet bt nie want die bedrag verskil elke keer op die ou end is die R147.20. Waar gaan die wereld heen lyk my dit gaan nie meer oor kliente diens en kwaliteit werk nie, Nation Overalls & Printers (Villeria Tak)