Active since Jun 2019
My first time buying online with these guys was a horrible experience!!!!! Firstly the products displayed was not the product i received. On the website the price was R82 The product I received Had a tag on with a price of R62 After numerous emails whatsapps and FB messages they only ignore you. Worst after sales service I have ever experienced.
Tellers steel jou geld by till. Ek gaan koop n boks papier van R295.00 Ek gee die teller R450 en vra vir extra R10 de vir kleingeld. Toe ek vra waar die kleingeld is sal sy vir my se ek het net R300 gegee. Dadelik se ek kyk na die kameras. Sy vat haar til laai en gaan na agter vir n spot check(sonder my) So watse bewyse het ek nou????? Praat met Etienne Naude die bestuurder en hy is weg na die kameras toe.(weer sonder my) Kom terug en se ek het 2x R100 en 2x R50 gegee. Ek vra vir beel materiaal. Ek kry die video en jy kan niks daar op sien nie!!!!! Ek ry toe weer terug daarheen waarop sy eerste woorde is jammer dit was 4xR50 en 1XR100. So sy storie verander en niemamd kan werklik op die video sien wat gebeur nie. EN JA EK SAL N BOHAAI OPSKOP OOR R150.00 HOEVEEL STEEL JULLE NIE DAAGLIKS BY DIE GEMEENSKAP NIE???????? SWAK DIENS EN N SLEGTE BESTUUR